MOSSELBAAI NUUS - •Besoekers aan Mosselbaai moet dadelik die NSRI kontak indien hulle iets verdag opmerk, selfs al sou swemmers wat in die moeilikheid beland, self uit die water kom of met hulp uit die see gebring word.
•To the National Sea Rescue Institute (NSRI) volunteers, every second counts, so an early call enables them to respond in good time to any call.
•Daar is op van die strande borde geplaas om te verduidelik hoe 'n sleurstroom benader moet word asook die NSRI se noodnommer.
•Rip currents are perhaps the biggest reason for bathers getting into difficulty. Have a look at the information boards put up at some beaches and take note of the NSRI emergency number to call in the event of an incident.
•Swem altyd in die afgebakende areas wat die strand lewensredders aantoon deur vlae. Moet nooit alleen gaan swem nie en laat iemand op die strand altyd jou in die oog hou.
•Only swim between the flags on the beach erected by the lifeguards.
•Volmaan en dooie maan gaan gepaard met ekstra hoë en lae getye maar ook baie sterker see strome.
NSRI Noodnommer: 082 990 5954
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'